Ivory Sands Marloth Park
Ranking
#9
in Travel & Vacation
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Ek wil net mense waarsku teen Ivory Sands Game Lodge. Die vrou charge n breakage fee maar hou dit dan vir water en gas wat ingelsuit moet wees in die koste per persoon. Sy noem geen estra kostes nie maar as mens vra vir die deposito betaal jy gas, water en skoon maak dienste, en dan word jy beskuldig dat jy en jou gaste vuil was. Ons gaste het geensins warm water gehad in 2 kamers nie en daar is ook nie warm water in die kombuis nie. Die gas buite was ook klaar en nie vervang nie. Baie teleurgesteld
1 reviews | Active since Jan 2020