Jackson Motor Spares
Ranking
#44
in Automotive
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Jackson Motor onderdele n Gedig aan Jackson Motor Onderdele van Riversdal Wes Kaap genaamd, vat jou spares hulle kom meneera. Goeie more meneer waarmee help ek, more, ek soek n slave cylinder vir n Ford courier, nou kyk hier ne as jy nou vinnige diens wil sien, dit is nou vinnig, want voor ek nog kon se dis n 3 liter 96 model is hy daar met die part, wow, die man ken pappie, en met die vraag is jy seker dis hy, oh ja, ek het ook een, dis hy daai, by huis gekom 40 km later, toe is dit nie hy daai nie, toe sing ek maar glory glory halleluya anders het ek het n groot poep gelos, redeneer ek toe nou in die kop op pad terug Jackson Motor Onderdele van Riversdal toe nadat ek nie gaan opgooi in die winkel nie, immers kan n ou mos maar n fout maak, as alle Fords met bloudraad en n tang werk, sal al die spares binne ook almal eenders is, het hy ook seker gereken die boek daar voor hom is vir dom ouens wat nie n regte Ford ken nie. lang storie kort bla bla bla, uitgesort, meneer ons het nie n ander een nie, maar ek bel nou, dan het meneer hom vanmiddig {Donderdag} voor 5 in Albertinia afgelewer, sien, hulle issie so bad nie se ek mos vir myself. En toe hoor ek mos hoe praat hy met die delivery man, so lekka rympietjie, hy my bratjie roer met die partjie ne, die man staan met drie klein kindertjies langs die pad, wat ek nie geweet het nie dis dalk n kode vir, dis weer n slimmetjie, postphone die travel met so n delaytjie, maar darem is dit nou al sondag, miskien maandag fly my spare hier verby, who knows, miracles do happen ne. oh ja, donderdag middag ses uur bel ons meneer om te hoor waar die part was, meneer ek bel hom gou dan laat weet ek julle, miskien vergeet hy, ek vergeet ook, dit moet die rede wees hoekom ons nog wag vir die oproep, dit sal hom ook seker eers maandag strike saam met die part wat verbykom, wie weet, miskien vlieg hy weer tot terug in julle shop, verkoop hom vir dubbel wins, gee hom vir charity, gooi hom weg, weet net, ek los dit nie hier nie Well done Jackson Motor Onderdele van Riversdal, keep up the good work ne
1 reviews | Active since Jan 2020

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.