1 reviews | Active since Aug 2019
Verlede. Jaar sit hulle internet in by my huis. Die man wat in die. Dak en op die dak klim. Trap n gat deur my badkamer ceiling. Ek raporteer dit aan hulle. Hulle. Stuur iemand uit om te Kom kyk. Hulle se hulle Sal eerste week in. Januarie. My ceiling Kom reg maak. Wel ons trek Al amper in Junie. My ceiling is nog nie reg nie Ek. WhatsUp en stuur emails maar Al wat ek. Kry is ignore.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.