Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Dit wat ek gister beleef het het ek nog nooit in die 29 jaar van my lewe ervaar nie.. Ons wou eers deur lekkerslaap boek by Karoozin in Oudtshoorn , maar het ongelukkig die boodskap wat sê wanneer die deposito betaal moet word te laat ontvang. So besluit ons toe om maar fisies tot daar te gaan. Ek was nog 2021 daar so ek komplimenteer nog die eienaar oor die baie veranderinge wat intussen aangebring is. Sy gaan wys my die kamer en verduidelik dat op lekkerslaap wys dit kamer B is beskikbaar maar dis eintlik kamer A want die mense het kamers geruil. Reg ek betaal met kaart en lig haar in dat ons later die aand eers sal kom. Kom daar, daar is nie water nie. Opad na die kroeg waar sy sit kry ons een van die besoekers besig om water by so tenk tipe saak te tap in ketel en vra toe vir hom of hier nie water is nie hy sê toe hy weet nie maar hy tap maar nou hier in want hy wil was. So kom die eienaar vir by en ons vra toe wat is die probleem met die water en dat dit 'n ongerief is vir ons. Verhef sy haar stem en sê ja dink ons dit is nie ongerief vir haar nie. Kom terug by die kamer wil maar toe gaan lê, maar die duvet ruik na vicks en die eerste gedagte wat by my opkom is dat hierdie nie skoon bedding is nie en dat dit wat sy my gesê het oor die kamer wat beskikbaar wys op lekkerslaap maar nie is nie. Sit nog op die bed, kom sy met houding na ons toe oor ons probleem het met die water, maar die alkohol reuk kom sterk deur. Ek se haar toe maar die bedding ruik na vicks. Sy sê ja sy maak self skoon hier so moet sy nuwe bedding bring. Ek sê toe nee maar ons wil maar gaan. Sy sê met 'n houding ja maar ons gaan net nie ons geld terug kry nie want ons moet 24hr kennis gee ons moes op lekkerslaap gelees het. Ek sê toe nee maar ons het mos nie deur lekkerslaap geboek nie en sy moes dit vir my gesê het toe ek persoonlik daar was so ek soek maar net ons geld. Dit ontaard toe in 'n lelike bekgeveg. Ek lig haar in dat ek so teleurgesteld is in haar optrede omrede toe ek in 2021 hier was om ' n farewell party te hou was dit nie die persoon wat ek ontmoet het nie. Sy sê ja maar ons het met houding na haar gekom ek sê toe nee maar ek is dan nog heeltyd kalm sy is die een. Haar dogter kom ook toe op haar beurt en kom insult ons hulle het nie ons geld nodig nie hulle het al baie met ons mense gedeal ons moet **** off hulle het nie ons geld nodig nie. Ons werk nie eers nie. Ek wil toe weet wat sy bedoel met "julle mense". En so vra sy of ek dit wil racist maak ek se nee ek wil weet en dat sy net die geld moet gee dat ons kan **** off, want hulle het mos nie ons geld nodig nie. Die man het ook toe later aangesluit nie om vrede te bewaar nie maar ook om ons met houding aan te spreek. Na hele op en af het ons ons geld gekry, klim in die kar waar die dogter weer skree dat hulle genoeg geld het en hul geld is in weet nie watter land nie. Ek sê toe ja julle het geld maar kani R550 terug gee nie en adverteer elke keer om die plek te verkoop. Ek is diep teleurgesteld in die eienaars se manier van dinge doen as hulle wil kuier met mense wat in hul kroeg sit moet hullr dan ten minste iemand aanstel om met besoekers te werk wat daar wil oornag. Uiters swak diens en ek sal my voete nie weer daar sit nie of enige een aanraai om daar te gaan nie.
1 reviews | Active since Jan 2020