Kekkel en Kraai Kleinmond
TrustIndex
0
Ranking
#53
in Retail
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Hiermee wil ek enige kliënte wat dit sou oorweeg om by Bogenoemde Franchise, asook diè gewentlose eienaarres van Emma's take aways op kleinmond, heeltemal te vermy. Sy het op 'n gereelde basis vrot vleis aan kliente bedien en haar werknemers gedreig sou hulle iets sê. Daarby is sy so *****, sy trek julle, (die publiek,) se skuld van haar werknemers se weekloon af, wat julle net so skuldig soos sy maak omdat julle nie julle skuld betaal nie, dan moet iemand geheel en al ONSKULDIG, julle slegtigheid dra.. Daarby het sy GEEN van die wette wat betrekking het tot billike werkarbeidswette gehou nie. Haar werknemer moes ***** haar eie werks****rak "steel" en kopieë maak sodat sy dit op rekord kan hê wanneer ons die gemene vrou CCMA toe sleep. Dis onder andere ook op hierdie ****rak waar ons duidelik kon sien hoe sleg sy haar werknemers betaal het. Sy het een van hulle van die begin van haar tyd by kekkel, ten MINSTE R1200 per maand te min betaal, en dan nog julle skuld en 'n ou ekstra R100 afgetrek, "sodat daar geld weggesit kan word vir die werkgewer se kleindogter!!" Waar in jou lewe het jy al so iets gehoor. Alles het sy agter toe deure, onderdeur die tafel en ***** agter die skerms gedoen. Niks hiervan het ooit op skrif gegaan nie. Die enigste rede hoekom ons nou die vrymoedigheid het om daaroor te praat is omdat sy uiteindelik die winkel se deure gesluit het, en die werknemers sonder 'n heenkome gelos het. Hulle het geen kans gehad om voor te berei nie want die werkgewer het hulle letterlik tot Donderdagoggend nog aan 'n lyntjie gehou. Nog 'n rede hoekom ons nie voeër hieroor wou praat nie is om die werknemers te beskerm. Die werkgewer was 'n nagmerrie en het hulle verskree soos 'n siek lunatiek. Selfs voor kliënte, sou sy hulle (die werknemers,) sleg sé en verneder. Op 'n daaglikse basis, en ons het mense wat bereid is om vir ons hiervoor verklarings af te lê. Daarby het sy goed op haar rakke verkoop wat nie deur die franchise hoofde toegelaat is nie en sy het al voorheen 'n waarskuwing daaroor gekry, maar natuurlik gesien hulle volg nie op nie, en net voortgegaan met die misbruik van haar "mag". Sy het geen oortyd, af dae, siek verlof, niks van wat wettiglik van haar verplig word, nagekom nie. Daar was meer as een geval waar die een werknemer fisiese sieknotas van dokters af het om te sê sy lei aan werkstres, wat ook 'n ligte beroerte veroorsaak het, maar die werkgewer het haar steeds forseer om in te gaan werk toe om oop te sluit en die hoender te ontvang. Sy dink sy is absoluut untouchable. Die rede hoekom die werknemers daar aangebly het was omdat sy op haar ouderdom mag sukkel om weer werk te kry en sy moet werk want sy is 'n ma van 'n terminale siek kind. Die ander dametjie het aangebly ter ondersteuning van die eerste, want al was sy ook soos 'n dier behandel, was meeste van die werkgewer se haat, gerig op die tildame. So noudat sy besluit het om Kekkel en Kraai na haar ander winkel Emma's Takeaways, te skuif, voel ek dis my plig om julle, die publiek, te waarsku. Sy kry nie skaam om muf van brood af te haal, ou vleis te braai en dan daardie selfde broodjie, aan julle te verkoop nie. Sy het dit gereeld in Kekkel en Kraai gedoen, so wat laat julle dink sy gaan dit nie met julle in Emma's ook doen nie. Ons gaan defintief diè saak verder vat, maar hiermee wil ek die opregte eerlike inwoners van ons pragtige dorpie, waarsku teen die jakkals in ons midde.
1 reviews | Active since Jan 2020

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.