1 reviews | Active since Member
<p>ons het Sept 2015 by kiepersol getrou en tot vandag toe nie ons breakage deposit terug gekry nie en ook geen rede hoekom ons dit nie terug gekry het nie. ons het ook vir ekstra ice tea betaal by die welcome drinks wat ons nooit gekry het nie en die geld vir dit was ook nie terug betaal nie nie. ons het ook betaal vir 78 CRÈME BRULES en daar was nie eers naastenby genoeg vir al die gaste nie. die aand van die troue het my bridesmaid ook gesien hoe die staff hulleself help aan ons trou geskenke. die staff het ook tydens die troue gedrink terwyl hulle aan diens was wat vir my onaanvaarbaar is. die verblyf besprekings vir gaste was n gemors gewees hulle het double bookings gemaak en was n gesukkel om invoices te kry vir besprekings. as mens hulle probeer kontak het was daar elke keer een of ander verskoning oor hoekom hulle nie terug kom na mens toe nie (internet was af of emails het nie gewerk nie....) na die troue kon ons hulle nog glad nie in die hande kry oor die geld wat hulle moet terug betaal nie emails en oproepe word net ignoreer </p> <p> </p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.