1 reviews | Active since Member
Stay away!!!! Many people warned me not to do business with them. Die prinsipaal is ongeskik en onprofesioneel. Toe haar verskonings opraak toe sit sy die foon in my oor neer. Volgens haar is hulle enigste plig om vir die klient n geskikte huis te kry. Klomp *****s en dan trek hulle skouers op as daar n "comeback " op die C.O.C kom. Tussen hulle en die prokureurs, wat hulle voorgestel het weet ek nie wie is die grootste bedrieërs nie. Ek is tans besig met n bedrog saak en siviele eise teen al die partye. Stay away!!! Bly weg!!!! Ungenzi ibhizinisi nabo!!!!! Seke oa etsa khoebo le bona!!!!!