Laat Die Voete Klap
Based on recent customer reviews, Laat Die Voete Klap evokes strongly polarised feedback. Satisfied customers consistently praise the quality and comfort of the vellies and sandals, with a recurring theme being personal appreciation for Rozanne, who is described as going the extra mile to resolve issues. However, a substantial portion of customers express frustration over significantly delayed or undelivered orders, unanswered WhatsApp and email follow ups, repeated excuses, and difficulty securing refunds. The product itself is loved, but fulfilment and communication challenges are eroding trust for a meaningful share of buyers.
TrustIndex
3.6
Jul '25 - Jun '26
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Baie dankie Rozanne, die leer van ek gesoek het was uit vooraad, sy het gratis vir my anders skoene en 'n handsak gestuur. Verlede week ontvang ek my donkie leer handsak en was beslis die wag werd, sy het ook met my bevestig sy is besig met my donkie leer skoene. Baie baie dankie ek waardeer jou moeite.
1 reviews | Active since Jan 2020

Dit is amper ’n jaar en ek het nog nie my skoene ontvang nie. Verskoning op verskoning. Ek sien nou dat die plek al lank hiermee wegkom. Maar ongelukkig vir hulle is ek ’n prokureur en sal ek nou voortgaan met regsaksie.

Ek het die grootste waardering vir Rozanne! Sy en haar span het meer as een keer 'above and beyond' gegaan vir my. Ek het probleem voete en huidiglik kan ek net hulle skoene dra, want hulle is die ENIGSTE VERS****** wat vir my 'n UITSONDERING maak, oor en oor. Hulle werk onder enorme druk agv die populariteit (en bekostigbare pryse) van hulle produkte - en met flippen goeie rede. Met die gevolg sluip daar hier en daar 'n foutjie in, maar dit is onvermydelik in enige besigheid. Dit gaan vir my absoluut oor HOE JY JOU FOUT REGSTEL! En daar moet ek elke keer vir hulle 10/10 gee. As jy nog nie by hulle bestel het nie, dan mis jy uit!!!!

Baie baie dankie aan Rozanne by Laat die Voete klap vir die sandale wat ek ontvang het einde Desember. Rozanne jy's 'n ster!!

Baie dankie Rozanne dat jy aandag gegee het op my navraag. Delay op die printing van die leer, maar Rozanne het gratis vir my 'n ander handsak en vellies gestuur en sodra die leer geprint is sal sy my regte pakkie stuur. Baie dankie vir al jou hulp en moeite Rozanne

Baie slegte ervaring, ek het 30 Sep bestel nogsteeds niks ontvang. Die dame op die whatsapp nr is baie onbehulpsaam, net verskonings van lockers wat vol is ens. Ek dink as die eienaar dalk self kan intree sal dit beter wees, weet nie of die eienaar weet wat by die winkel gebeur nie, maar die dame maak hul naam baie sleg.

Het 1 keer vellies bestel en was tevrede,2de keer vellie sandale,was tevrede.3de keer dieselfde vellie sandale bestel as vorige keer,wat n GEMORS. Het 14 Oktober bestel en moes na n hengse gesukkel en nadat ek courier betaal het, my skoene op laai 3 Desember.Die sandale is GLADNIE wat ek bestel het nie en is so onnet gedoen.Ek wag ook steeds dat hul my courier geld terug gee.
1 reviews | Active since Jan 2020
Het 1 keer vellies bestel en was tevrede,2de keer vellie sandale,was tevrede.3de keer dieselfde vellie sandale bestel as vorige keer,wat n GEMORS. Het 14 Oktober bestel en moes na n hengse gesukkel en nadat ek courier betaal het, my skoene op laai 3 Desember.Die sandale is GLADNIE wat ek bestel het nie en is so onnet gedoen.Ek wag ook steeds dat hul my courier geld terug gee.
Based on recent customer reviews, Laat Die Voete Klap evokes strongly polarised feedback. Satisfied customers consistently praise the quality and comfort of the vellies and sandals, with a recurring theme being personal appreciation for Rozanne, who is described as going the extra mile to resolve issues. However, a substantial portion of customers express frustration over significantly delayed or undelivered orders, unanswered WhatsApp and email follow ups, repeated excuses, and difficulty securing refunds. The product itself is loved, but fulfilment and communication challenges are eroding trust for a meaningful share of buyers.
Laat Die Voete Klap has a TrustIndex of 3.6 out of 10 on Hellopeter, based on 22 reviews in the last 12 months. Hellopeter has tracked Laat Die Voete Klap across 160 total reviews. How is the TrustIndex calculated? →