Active since Jan 2026
Ek het die grootste waardering vir Rozanne! Sy en haar span het meer as een keer 'above and beyond' gegaan vir my. Ek het probleem voete en huidiglik kan ek net hulle skoene dra, want hulle is die ENIGSTE VERS****** wat vir my 'n UITSONDERING maak, oor en oor. Hulle werk onder enorme druk agv die populariteit (en bekostigbare pryse) van hulle produkte - en met flippen goeie rede. Met die gevolg sluip daar hier en daar 'n foutjie in, maar dit is onvermydelik in enige besigheid. Dit gaan vir my absoluut oor HOE JY JOU FOUT REGSTEL! En daar moet ek elke keer vir hulle 10/10 gee. As jy nog nie by hulle bestel het nie, dan mis jy uit!!!!