1 reviews | Active since Member
Laat die voete klap kort geen ster ni!!! Steel n mens se geld. 27 Okt 6 parre sandale gekoop ( ni leer sandale ni, di **** Ipanema's) nadat ek gevra het hoelank gaan dit vat 2 weke het die dame laat weet. 2 weke het verby gegaan volg op elke week en di sele verskoning elke keer. Na meer as 6 weke het ek laat weet ek soek my geld terug asb en ek wag nog steeds vir my refund!!