1 reviews | Active since Member
Het 1 keer vellies bestel en was tevrede,2de keer vellie sandale,was tevrede.3de keer dieselfde vellie sandale bestel as vorige keer,wat n GEMORS. Het 14 Oktober bestel en moes na n hengse gesukkel en nadat ek courier betaal het, my skoene op laai 3 Desember.Die sandale is GLADNIE wat ek bestel het nie en is so onnet gedoen.Ek wag ook steeds dat hul my courier geld terug gee.