1 reviews | Active since Member
Baie slegte ervaring, ek het 30 Sep bestel nogsteeds niks ontvang. Die dame op die whatsapp nr is baie onbehulpsaam, net verskonings van lockers wat vol is ens. Ek dink as die eienaar dalk self kan intree sal dit beter wees, weet nie of die eienaar weet wat by die winkel gebeur nie, maar die dame maak hul naam baie sleg.