1 reviews | Active since Member
Onbehulpsaamheid - Ek het tydens Desember (verlede maand) van Langeberg Busdiens gebruik gemaak. Ek het ongelukkig per ongeluk my baadje op die bus vergeet toe ek die aand by my bestemming afgeklim het. Ek het vroeg die volgende oggend ges***el om dit te rapporteer en hulp versoek. Ek het met die eienares, Hannetjie gepraat. Sy was egter geheel en al onbehulpaam en het my, in soveel woorde meegedeel dat dit my probleem was en nie haar probleem nie. Ek is werklik geskok deur die onbeskofde en onbehulpsame optrede van die eienares wat ek beleef het. Die les in my verhaal :: moenie iets op die Langeberg Busdiens se bus agterlaat en hulp verwag nie......