1 reviews | Active since Member
Sowaar een van die swakste dienste ooit.
Terme en voorwaardes word nêrens beskikbaar gestel maar die oomblik wat mens n klagte/navraag ensovoorts het dan is hulle gou om dit in jou gesig te gooi.
Hulle vra n kansellasie fooi en ‘betaal’ jou terug met n voucher maar dan charge hulle weer R70 om te boek.
Vriendin van my het n toiletsakkie op n bussie vergeet, die bestuurder wat na die tyd die bussie deurgegaan het, het dit nie aan haar gegee - nou wil hulle n R100 vra om haar eie toiletsakkie terug te kry.
En al wat hulle doen is gooi die termes en voorwaardes.
Absoluut belaglik!!!
Hierdie ouens kyk net hoe hulle n ekstra rand uit jou kan maak!!!
Website is ook al weke af so jy kan net via foon of WhatsApp bespreek - en met bespreking word termes en voorwaardes nie gedeel.
#RipOff #Swakdiens #Chancers #Uitbyters