1 reviews | Active since Member
Ek het nie my e-ticket ontvang nie. Ek was al die pad lughawe toe net om te sien my datum was verkeerd. Dit was my fout ek het nie gesien toe ek bespreeking maak maar indien ek my kaartjie ontvang het sou ek dit dadelik kon sien. Ek het tenminste 3keer ingebel om hulp om hierdie kaartjie te ontvang. Baie teleurgesteld. Hulle sou my nog bel maar tot vandag niks.
Best regards,
Best regards,