1 reviews | Active since Member
Ek voel om vir Monique en Rudi by LVC 1 ster te gee is n belediging vir dienslewering. Hulle diens is pateties en al wat die Mpy na streef is om ons geld te vat en dan met die swakste verskonings te kom oor hoe hulle jou nie kan help nie. Hoekom: WANT HULLE HET KLAAR JOU GELD GEVAT EN VOEL NOU NIKS MEER TOT DIE VOLGENDE KLIENT WAT HULLE SO INDOEN
WANT HULLE HET KLAAR JOU GELD GEVAT