1 reviews | Active since Member
London key & serve in PNP Southern Corner Fichardtpark, Middle entrance. As ek n zero rating Kon gee sou ek. Die publiek moenie ooit indat die mense Se beloftes Glo Nie. Ek het Januarie 2024 my kind Se Skool skoene in gevat Vir nuwe buckles. Die ou Kon net die een skoen doen want hy het gewag Vir die nuwe buckles, let Wel ek het oor die R300 betaal Vir die 'belofte'. Hy het eventually n Ander kind Se skoolskoen buckle op my kind s’n gesit net as n tydelike solution. Hy het gese as ek weer ooit daarnatoe kom Dan Moet ek die skoene inbring Dan sal hy die nuwe buckle Vir my opsit. Ek het gevra Vir n slip of iets as n bewyse maar hy het gese dis Nie nodig Nie, hy sal my onthou as hy my Sien. Nie te Min, gister toe ek daarso was toe is die man blykbaar op verlof en die Ander een wat instaan kan Nie help Nie. Hy Bly insist op bewyse...my #@$& ek het Januarie dit gedoen en Nou Moet ek wat.....bank toe Gaan ek statements Gaan trek en hopenlik sal dit as bewyse tel. Ek het hom gevra om op die cameras te kyk toe word ek gese hy het Nie toegang tot dit Nie. Hy het die ou wat my daai tyd gehelp probeer boodskap stuur, en ek het hom seker 4 gese on n foto van my kind Se skoene te vat en ook Vir die man te stuur Maar hy het eenkant toe beweeg en stil gebly. Naderhand het hy net weer gese hy Kort bewyse ens. Want die ou reply Nie. Ek is n enkel ma wat bitter baie skaars by daai plek uitkom, so Nou Moet ek rondloop met n dogtertjie die hele dag lank en hoop en bid die man wat my gehelp het reply. Nooit ooit weer sal ek enige iemand recommend na die plek toe Nie. Useless verby.