1 reviews | Active since Member
Julle bemark Margate Beach Club se Dstv select NIE REG NIE. dIT IS EEN VAN DIE GOEDKOOPSTE OF VENIET PAKKETTE WANT REGTIG DAAR IS ABSULUUT NIKS OP NIE. Die pakette wat by ander tyddeel eenhede was is daar Action movies.Skunews onder andere wat die tyddeel nie het nie. So nou moet n mens eers die oord skakel om te hoor waste gemors programme hulle het voordat jy bespreek. Verder is julle ook van daai mense wat n mens n mail uitstuur en daaroor kla nie terug antwoord nie dan wil julle he mense moet hulle tyddeel by julle bank. Verder sal julle ook nie op skrif antwoord nie maar n person aansê om met gebrabelde engels met jou te praat wat jy nie verstaan nie NET SO MET holiday club wat onder dieselfde sambreel operate.