Ek het uit goede trou vir n paar maande vir hulle geld geskenk net om geïntimideer te probeer word. Gebruik die verniet app maar moenie skenkings doen nie.
Helpful (0)
Replies (60)
0
Replies (60)
Maroela Media's replyOfficial
20 Jul 2023, 18:00
Dagsê! Ons vra om verskoning as jy enige slegte ervaring gehad het. Ons sal graag meer wil weet sodat ons dringend kan ondersoek instel. Kan jy dalk asseblief vir ons 'n e-pos stuur na maroela@maroelamedia.co.za? Dankie! Groetnis
Best regards,
Maroela Media's reply20 Jul 2023, 18:00
Official