1 reviews | Active since Member
A while ago, I was employed by Martins Funeral Services - Roodepoort. One of my colleagues had the habbit to threaten all his colleagues with the intension to cause bodily harm. I did not feel safe in the industry anymore and my health as well as mental have had a mjor dent. I resigned from the company due to the above to enter a safer and healthier environment. I gave Martin's Funerals notice of resignation and offered to work my notice period. The emplouer advised me that I will not have to work notice. They made a short payment of 3660.00 on my basic salary. After numerous e-mails, the company did not respond or paid me the outstanding balance. I sent the following message to management: Beste Sonja. Na talle e-posse oor die kort betaling op my basiese salaris, het ek steeds geen terugvoering of betaling van julle ontvang nie. Neem kennis dat ek mense nie dreig nie, maar die is bloot n waarskuwing. Ek is seker daarvan die Parrau familie brand om te weet wat werklik daardie dag gebeur het. Ek is seker die publiek sal brand om te weet hoe afgestorwe geliefdes se klere uit die lykshuis uitgesteel word. Neem kennis dat ek bewyse het van hoe Debbie die personeel smeek om die goed terug te bring. Die publiek sal brand om te weet hoe julle my dinge, na n rug operasie en na opdragte van dokters af, laat doen het. Neem kennis dat al my dokters dit op rekord het. Ek het bewyse van boodskappe waar daar vir my gese dat ek julle presies gee wat julle wil he, oor julle van my probeer ontslae raak het na my besering aan diens. Te danke aan julle, moet ek weer vir n chirurgiese prosedure gaan. Beter te kenne as Constructive Dismissal. Die mentalitwit wat jy het om n familie te bel om te hoor wat werklik gebeur het, en of my storie ooreenkom met wat die familie se. Julle is laag, gemeen, vereidel, verspotlik en nog baie woorde wat nie die moeite werd is om getik te word nie Die publiek sal ook brand om te weet hoe julle geld van my en Bert af gesteel het. Dit na die baas gese het dit is n frats ongeluk en dat julle ons nooit alleen daardie groot kis moes skyf nie. Ek het julle by SARS rapporteer vir bedrog ook. En so kan my lys aangaan: Julle trek die geld van ons hardverdienste geld af. Dan eis julle nog die hele storie by die versekering en stoot alle se die ste se geld op met 1500.00 om die verlore geld op te maak. As jy net besef hoe baie julle eie werknemers tot die inligting hierbo bygedra het. Dan praat ek nie eers van Llewellyn wat met alles wegkom en kan doen net wat hy wil nie. Ek het reeds slegte kommentaar oor julle maatskappy begin skryf op platforms. My volgende stop is die lokale koerante, Hello Peter, Die Ombudsman en weer die CCMA vir unfair labour practice. Julle kan my aangee vir "mallicious slandering" en selfs naamskending... Dit gaan my nie in die minste pla nie. Dit is tyd dat julle n les geleer word en n duur een ook. Wat julle ook al na my kant toe wil gooi, gooi dit. Ek het in 4 jaar geleer om sterk te word met common, agterbakse, rugsteker, mentally unstable, kinderlike, ***** mense soos julle.
I will not recommend anyone to make use of the services of this company.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.