1 reviews | Active since Member
Slegste ondervinding ooit. Diefstal is erg geen sekuriteit. Hekker word vir skelms oopgelos. Word gese slaan eerder als op in die aand as om te kan kamp. Onprofesioneel. As jy wil ontslae raak van jou besittings gaan kamp daar.