Active since Dec 2018
Poor service. Network is just getting worse. And customer care is useless.
Fout gemaak om rugby kaartjies deur hulle te koop. By die hek gekom toe dit afgekeer. Het vir hulle als terug gestuur oor dit en net gese dis nie goed genoeg bewyse nie
Swak diens. Trauma eis. Antwoord ja, nee, ja moet net bedrae bevestig, nee. Antwoorde soos old mutual betaal nie peanuts uit nie. Wat n groot verskil in my kind se lewe kon maak! Julle is met bedrog besig en ons aanvaar nie haar mediese geskiedenis nie. Teleurgestel en vertroue verloor in hulle. Sal regtig vir niemand aanbeveel.
Sukkel al vir n week lank om net die internet se spoed reg te kry. Kry nie die lyn wat ek voor betaal nie. Dink dis onaanvaarbaar. Dis net verskoning op verskoning. Maar niks word gedoen nie.
Het probleme gehad maar is met tyd reggemaak. Internet werk goed na dit
Kry nie produkte wat jy koop by hulle nie. Al die reviews word verwyder.
Skelms steel jou geld en dan kry jy nie jou goed uit hulle nie. Vermy hulle behalwe as jy geld het om te mors
Baie swak diens. Internet is kort kort af. Kry geen terugvoer van support af nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.