1 reviews | Active since Member
My dogter was 2de in 'n kompetisie wat Kuier tydskrif geadverteer het,in samewerking met Spar,volgens hulle.Ek het 'n epos ontvang met 'n voucher van 12 nrs,wat ek moes inruil by enige Spar in my dorp.Ek kon nie die koop bewys gebruik nie,want ons Spar's&ons het 3 in George,het nie die koopbewys aanvaar nie.Ek het probeer om die landlyn te bel wat aangehag is op die epos,geen antwoord,ek het probeer om die joernalis van Kuier te ****ak,geen antwoord,laastens het ek my gewens na die Kuier blad op facebook,geen antwoorde.Wat staan my nou te doen????Die kompetisie was selfs aangekondig in die Kuier tydskrif van 12 Maart,asook hul facebook blad.Ek is baie ontevrede en ek verwag dat my koopbewys as 'n geld transaksie gestuur moet word,of Eft of instant voucher,want dit is vernederend om by elke winkel te probeer verduidelik van diè kompetisie,maar nog steeds nie geholpe is nie
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.