1 reviews | Active since Member
Ek het onlangs my motor se ratkas en CV’s by e-CAR Menlyn laat regmaak, en ek is baie beïndruk met die diens! Die hele span was professioneel en het die probleem vinnig opge****r en herstel. My motor ry nou weer soos nuut – die ratkas werk glad en die CV’s is perfek reggemaak.
Die werk is vinnig en teen 'n goeie prys gedoen. Ek kan e-CAR Menlyn sterk aanbeveel vir enige herstelwerk aan jou motor!