Ek't navraag gedoen omtrent WiFi 5 en 6 802.11ac en ax fone , want die spesifikasies is onvoldoende is en dat die foon funksies ingebreke bly en Mobicell swak tot GEEN terug voering gee. Die afset punte se verkoops personeel is ook onkundig..
Ek't 'n Mobicell IX gekoop 'n jaar terug waarmee ek redelik tevrede is,MAAR ontdek dat die spesifikasies onvoldoende is en dat die foon funksies ingebreke bly en Mobicell swak tot GEEN terug voering gee.