1 reviews | Active since Member
Goeie Dag,
Ons was gisteraand weer by die Mooipoort Golfbaan Restaurant aangesien ons gereelde kliente was nou soos almal weet op Woensdae bespreek jy jou plek vir die aand asook dan nou jou bord kos. My pa is ook n Diabeet soos die eienaars nou al weet. Hy weet wat hy kan eet en wat nie en gisteraand was hy beledig en ongeskuk en ek voel dit was glad nie gevraagd nie. Nou soos almal weet saam jou bord kos kom n borjie slaai ek het vir my gestremde suster en my 5 jarige dogtertjie gaan slaai inskep oor hul logies dit nie self kan doen nie. Toe word ons beskuldig van vraatsigheid asook diefstal van hul sout en peper potjies nou regtig as hul bereid was om bewyse te lewer van hul aantuigings sal ek die post verwyder maar tot verdere kennisgewing sal ek glad nie die restaurant aanbeveel nie want as jy jou kos skep wat jy voor betaal word jy gelaster en veneder. Ons was nog nooit so sleg behandel in enige restaurant nie en dit spyt my dat ek al soveel geld daar spandeer het op mense wat ons in die kombuis bespreek en afloer van wat en hoeveel ons eet.
Dankie. Tobia Liebenberg