1 reviews | Active since Member
Moet asb nie enige werk laat doen deur Marco Tesner van Bellville nie. Hy het n post van my op FB gesien en my ge****ak om werk te kom doen. Baie groot *****. Hy vat jou geld, maar kom doen nooit die werk nie. Baie verskonings en lieg stories en maak jou dan uit as die verkeerde een as jy na vele uitstel van sy kant af ongeduldig raak. Baie oortuigende leuenaar! As dinge te warm raak dan is sy verskoning 'dat hy eerder nie die werk gaan kom doen nie' en dan kry jy nie nou geld uit hom uit nie. Hy gebruik verskeie nommers en kyk op FB groepe vir mense wat sekere take gedoen wil hê.