1 reviews | Active since Member
<p>munaaz catering is waar n klient die swakste diens ooit sal kry. Nie die "managing director" jacoob carr of sulaimann caar , tegniese bestuurder, of nasheetah beteken iets nie. Na vele gesukkel , meer as maand, het ek my menger terug vanaf herstelwerk. Niemand skakel terug op navrae nie of stuur epos op navraag nie. Niemand wil verantwoordelikheid neem nie en die verantwoordelikheid word net na volgende persoon verskuif. Sodra hulle in hoek is begin hulle vals aantygings maak. Eers was dit dat daar onder standaard onderdele gebruik is. Toe die fakture getoon is wat wys dat die onderdele by die vervaardiger/herstel maatskappy gekoop is, begin hulle met nuwe wysie dat die teginkus onopgevoed is. munaaz en sy personeel is om van te kots. </p>
Geagte Jannie
Munaaz Catering Equipment neem kennis van u klagte op hellopeter.com
Hiermee wil ons graag die volgende onder u aandag bring:
· Die menger wat u ingebring het is ge-asseseer en daar is bevind dat herstelwerk deur ‘n derde party ( Nie Munaaz of die verskaffer se agente nie.), onderneem is.
· Ons het u hiervan in kennis gestel en u het ons laat weet dat u self die parte aangeskaf en installeer het.
· Hieropvolgende het ons die eenheid korrek herstel.
· Die eenheid is deur uself kollekteer. In werkende orde.
Munaaz streef daarna om al ons kliente die beste diens moontlik te gee, onder alle omstandighede.
Ons vertrou u sal laat weet as daar enige iets verder is waarmee ons kan help.
Best regards,