1 reviews | Active since Member
Wat n wonderlike kar agentskap.
Spoedig , vriendelik en gee goeie pryse.
Aan Rikus Du Bruyn: Baie dankie vir jou harde werk en vriedelike behulpsame diens,
Ek sal julle verseker voorstel vir voertuig verkoop of koop.