1 reviews | Active since Member
Ons het n boot by Natal Power boots gekoop en van dag een af probleme gehad .Dis n jaar later en ons sukkel nog steeds met die boot.Die personeel het net nooit gehelp nie en ook nie terug gebel nie.Sal nooit nooit weer daar koop nie net probleme.