Active since Feb 2018
I delt with the rudedest person with no customer skills at all .Nhlakanipo Mnguni you need to learn how to speak to customers and handle a query . Will never deal with Absa again
Ons het afgegradeer op ons packet by Telkom na R699 pm.Vir die aggelope 6 maande trek Telkom R1379 van ons bank rekening af.Ons het al met verskeie mense gepraat om hierdie problem op telos maar NO JOY.Die laaste person was Andile en hy het belowe om dit uit te sorteer maar weereens NIKS.Ons bly in Witbank moet Middelburg toe ry wat ons al het en 2 en n half uur daar gesit het en met die ongeskikste person gepraat het en ook NO JOY .Telkom IS PATETIES
TELKOM IS DEDUCTING DUBBLE FOR A MODUM SINCE JULY 2019.NOBODY IS WILLING TO SORT THIS OUT. MIDDELBURG TELKOM HAS TE RUDDEST MANAGER I HAVE EVER MET
Good service , friendly people, always stock that clients need and they do dlivery
Ons het ons modum opgradeer by Telkom Middelburg.Na 3 ure en 20 minute is ons daar weg.Nou betaal ons al 2 maande vir 2 x modiums 2 x lyne en al die ander geriewe x 3 keer. Ons het al n complain ingesit hoeveel keer , maar elke nou en dag suspend hulle my besigheids lyn en internet. Telkom Middelburg en Telkom navrae se diens is pateties verby
Ons het n boot by Natal Power boots gekoop en van dag een af probleme gehad .Dis n jaar later en ons sukkel nog steeds met die boot.Die personeel het net nooit gehelp nie en ook nie terug gebel nie.Sal nooit nooit weer daar koop nie net probleme.