1 reviews | Active since Member
Hulle het my geld gesteel, sit nogsteeds met die skuld wat ek oorspronklik gehad het na 6 jaar se "debt counseling" my gat af gesukkel om van dit af te kom en nou is my naam nogsteeds nie skoon nie. Net op 1 rekening amper 40000 rand gesteel. Elryn Fouche nogal die eienaar was my debt counselor. Maar nou is ek dieper in die kak as wat ek was. Dankie julle skelms!!!!! Julle sal julle dag kry!!!!!