1 reviews | Active since Member
Swak gehalte van klientediens en printwerk.Na 2 maande wag eksteeds vir my goed om klaar te wees en die borde wat gemaak was was skeef gesny en van swak kwaliteit geprint.Hul het nie eens met my vooraf gereel en approval gevra of dit reg is nie net my geld gesoek voor geprint word en wag steeds vir die print werk wat hul my skuld.Ek het nuwe designs ingestuur en steeds is dit na 3 weke nie gedoen nie en elke keer as ek vra is daar verskonings..Die diens is swak en ek voel ek word gediskrimineer en nie as n regverdige klient hanteer nie