TrustIndex
0
Ranking
#2
in Other
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Jun '25 - May '26
Petroport Panorama has a TrustIndex of 0 out of 10 on Hellopeter, based on 1 reviews in the last 12 months. Hellopeter has tracked Petroport Panorama across 2 total reviews. How is the TrustIndex calculated? →
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
I really appreciate the team that works there, Galaletsang the teller she is always welcoming with the smile 🏆 The other night I passed there and I was so exhausted and team was worried about my wellbeing🎊🥂
1 reviews | Active since Jan 2020

Appologies if this is mostly in Afrikaans:

Herewith is my experience as well as the report from Total Petroport Panorama N1

First bit is my reply to the 'manager' second bit it his orginal email and my comments back to him

Hi Jeandre

Ek neem aan almal op die email lys is afrikaans so ek sal nou in afrikaans reageer

Sien asb my response langs elkeen van jou punte in rooi

Dis onaanvaarbaar dat jy dink ek gaan enigsens gelukkig wees met die report. Ek is nie tevrede dat jy net vir my se disiplienere stappe sal geneem word teen die werkers involved nie. Want weet jy wat volgende gebeur dieselfde met iemand anders en dan is dit weer net n oh ons is so jammer. Jammer se agterstewe.

Soos ek hier onder gese het daar was 2 (wat ek spesifiek dopgehou het) ander karre wat baie vinnig gehelp is en wat na my daaraan gekom het. Die mense in die kar was natuurlik almal swart so jou werkers het baie vinnig gespring om hulle te help. Ek sal die rassisme kaart speel want ek se jou nou dis wat gebeur het. Die ‘supervisor’ want ongeskuk was is presies dieselfde gewees. omdat ek n blanke vrou is dink hulle ek hoef nie gehelp te word nie en hulle kan eers hulle eie mense klaar help. As ek dit doen dan is ek n rassis.

Ek het nou vir eenmaal genoeg gehad van swak kliente diens in SA en almal wat net stilbly daaroor. Ek neem aan Pieter en Gerrie wat in die mail gecopy is is of die eienaars of jou base Jeandre. Die volgende kommunikasie kan maar van hulle af kom.

Ek sal hierdie reply en ook jou email hieronder op Total se website post en ook op Hello Peter.

Ook net sodat jy weet, seker nie dat dit n verskil sal maak nie, maar ek sal vir almal wat ek ken of net iewers ontmoet vertel van hierdie saak en ek sal vir hulle noem dat wat daar gebeur het vir my baie rassisties voel en dat die werkers by julle petrol stasie nie wit blanke dames wil ontmoet nie. Ek weet dit gaan seker niks aan julle inkomste doen nie maar ek wil he soveel as moontlik mense moet nie daar stop nie en moet weet dat dit is hoe julle werkers wit mense hanteer

Hoop nie weer jy dink ek dreig jou net nie.

Hopelik antwoord een van die ander mense my

Dankie
Aretha

On 10 Jul 2017, at 12:43, Jeandre Stander ********** wrote:

Hi Aretha,
I would firstly like to apologize again for the service received from our staff at Petroport on the 8th July 2017.
After studying CCTV footage the following notes can be made: - AVDB - ek wil asb die footage he om self deur dit te werk
· 11 vehicle on the driveway, including the vehicle of the customer complaining. - AVDB - Laat weet my asb hoeveel karre by die pompe was terwyl niemand my gehelp het nie?
· 10 attendants booked to work on wage book, 1 attendant absent due to the death of his brother. 9 attendants on duty.
· All 9 attendant and the supervisor was on the driveway assisting customers. - AVDB - wie se probleem is dit dat jy onderstaffed is. Sover ek weet kan jou manager en assistant manager hulle agterstewe uit hulle kantore lig en gaan help om kliente gelukkig te hou. Niemand doen dit vandag meer nie want hulle is bang hulle handjies word vuil
· At 12:25:42 a charcoal Mahindra vehicle registration: FX 65 DJ GP entered Petroport and stopped behind a bakkie with trailer at pump 11. - AVDB - Het jy gesien hoe lank die persoon voor my gewag het om diens te kry? Het jy gesien voor my het n polo met 4 swart mense gery wat by die pomp langsaan die with bakkie gestop het en hulle is ommiddelike gehelp. Rassisties, ek wonder?
· Almost immediately the same vehicle moved and stopped at pump 15 at 12:26:23. - AVDB dit is korrek want as n pomp oop is gaan mens soontoe. As jy mooi gaan kyk sal jy sien die rede hoekom ek soontoe gegaan het want die persoon wat voor my daar was het gery en daar was iemand wat haar gehelp het. Weereens sy was swart. Rassisties, ek wonder?
· At 12:26:53 the driver of the Mahindra vehicle started making notes in a note book. It looks as if the notes made were in relation to the service and attendants on the forecourt. - AVDB - As jy mooi gaan kyk sal jy sien die boek waarin ek geskryf het was my log book. Jou ‘supervisor’ (in aanhalings want hy is verseker nie een nie) kon dit vir jou gese het maar het nie want hy het dit gesien toe ek met jou op die foon was en betaal het. Weereen rassisties, ek wonder?
· At 12:28:50 the attendant from pump 14 collected a water can at pump 15 but he was still assisting the customer at pump 14. - AVDB - ek het hom 2 maal gevra om net iemand te roep maar niks reaksie nie. Ek het hom gevra waar is die manager of supervisor en hy het vir my gese daar is nie iemand nie
· At 12:29:43 the attendant from pump 13 was collecting a card machine at pump 15, but was also still finalizing payment of a customer at pump 13. - AVDB - het jy na die persoon by pomp 16,17 en 18 ook gekyk. Hy was reeds klaar met die mense waarmee hy besig was en het n nuwe klient begin help terwyl niemand my enige aandag gegee het nie. dit nadat ek even met hom ook gepraat het. Weereens rassities, ek wonder?
· At 12:30:35 the attendant from pump 13 came to assist the customer at pump 15. - AVDB- nee hy het nie. Hy was oppad na die kassiere toe om n slippie te gaan kry en ek het hom geroep en gese kan jy asb vir my n manager kry. Sy woorde aan my was ook “daar is nie n manager of supervisor nie” maar dat hy sal gaan kyk en hulle probeer roep. Toe het hy geloop na die kassiere toe en daar gestaan en niks doen nie terwyl niemand my gehelp het nie
· According to this attendant(Tshepo Kgobalala) the customer asked him to go and call the manager before he assists her. He turned around to go and call the manager/supervisor. - AVDB - Nee, hy het net eenvoudig aanhou loop en na die kassiere toe gegaan
· At 12:31 the customer got out of her vehicle opened her vehicles fuel cap and asked the Trainee attendant, who now also came to assist her, to tag the pump. - AVDB - Nee die trainee het my nie kom assist nie. Ek het hom geroep en gese bring jou tag en aktiveer die pomp.
· The customer is now dispensing her own fuel not allowing the trainee attendant to assist. AVDB - Jy is 100% reg want hoekom wil hulle my nou eweskieklik help as hulle vir n voll 5 minute GEEN aandag aan my gegee het nie
· At 12:36 customer finished dispensing and takes photo of pump details. - AVDB - Korrek want ek moet my logbook update. Gewoonlik doen ek dit in my kar maar aangesien ek myself moes help neem ek eerder n foto en update dit later
· At 12:37 the forecourt supervisor – Godfrey Mokau, also approached the customer to assist the trainee with payment of the transaction. - AVDB - Waar het hy eweskielkik vandaan gekom. Ons is al 10 Minute in die storie in en hy het nie eers gesien ek gooi my eie petrol in nie. As hy n supervisor werd was het hy aan die begin toe ek uit my kar uit geklim het al na my toe gekom.
· The customer told the supervisor that she is not going to pay for the fuel as the service was bad and she had to dispense her own fuel. - AVDB - Jy is korrek en teen my spyt het ek dit betaal. Ek het vir jou ‘supervisor’ gese hoekom moet ek betaal as niemand my help nie. Weet jy wat was sy woorde aan my - hy was op lunch saam van die ander mense. NOU VRA EK JOU MET TRANE IN MY OE watter oordentelike supervisor se dit vir n klient. Ek het my kar aangesluit en wou voorentoe trek toe die volgende gebeur het….
· At 12:39 customer tries to drive off and the supervisor is trying to stop her telling her she most pay for the fuel. The supervisor had to put his hands on the bonnet of the vehicle to stop the customer from driving off. - AVDB - hy het nie sy hande op my kar gesit nie hy het my kar geslaan. Ek het weer vir hom gese ek gaan net voorentoe ry en daar parkeer en hy het weer my kar geslaan. toe hy die 2de keer my kar slaan toe het ek vir hom gese f-off. ek is nie eers spyt daaroor nie want wie die hel gee hom die reg om aan my kar even te vat? Hy kon my kar beskadig het en dis iets wat nie eers aan hom behoort nie. dit is totaal en al onaanvaarbaar dat jy dink hy het net aan my kar gevat. Volgens wet mag hy nie eers aan my kar vat nie want dit behoort nie aan hom nie. en hoor my lied ek sal n klag maak teen hom omdat hy durf waag het om twee keer aan my kar te slaan
· The customer then parks her vehicle and enters to Bonjour looking for the manager. - AVDB - As jy weer gaan kyk was jou ‘supervisor’ kort op my hakke maar hy was heeltyd besig op sy foon
· At 12:43 she enters the manager office and a few seconds later Champion Maltji the manager on duty enters the office. - AVDB - Nope jy is verkeerd. Ek het saam met die 'assist manager' en ‘supervisor’ ingegaan en die ‘manager’ het eers so paar sekondes later ingekom saam met n ander ou wat nie eers in uniform was nie.
· At 12:49 she exits the office and at 12:50 calls myself Jeandre Stander the General Manager of Petroport Panorama. - AVDB - Het jou ‘supervisor’, ‘assistant manager’ of ‘manager’ vir jou enigsens gese wat in daai 6 minute in die kantoor gebeur het? seker nie - wel kom ek vertel jou gou - Eerstens was ek in n kamer met 6 mans. Enige normale manager wat sy sout werd is sal weet dit is nooit n goeie ding nie. Mens roep in sulke omstandighede gewoontlik nog n vrou in die kantoor in. T****end het die ‘supervisor’ aanhoudend in sy moeder taal gepraat en ek kon hom nie verstaan nie. Jou ‘manager’ het hom in dieselfde taal geantwoord en ek het vir hulle gese om of afrikaans of engels te praat. Jou ‘supervisor’ het sy vinger in my gesig gedruk en gese hy sal afrikaans praat wanneer hy wil. Jou ‘manager’ het niks aan dit gedoen nie. Nou ek weet ek was buite myself van woede en ek is nogsteeds woedend oor die hele situasie. Ek het vir jou 'manager' verduidelik wat gebeur het maar die ’supervisor’ het die hele liewe tyd ingechip. In die hele 6 minute wat ons daar binne was kon nie een van daai mans uitfigure hoe werk jou cctv footage nie om te sien wat nou eintlik gebeur het nie. Ek het na 6 minute van wag opgegee en jou ‘manager’ het vir my jou nommer gegee. Ek het jou gebel
· The customer was clearly upset about the service received. I apologized and explained that I will investigate the incident and report back to her on Monday 10th July 2017. - AVDB - ek was nie clearly upser nie ek was woedend. Ek het vir jou gese wat gebeur het en jy het onverskoning gevra. Ek het vir jou gese ek gee jou tot maandag middag 1 uur om vir my terugvoer te gee en dat ek dit hoof kantoor toe gaan vat. Kan jy onthou wat was jou volgende woorde aan my - "Mev jy moet my nie dreig nie want ek doen my werk”. Ek dreig nie. Ek gaan hierdie aan julle hoof kantoor ook stuur as n complaint en ek sal dit op hello peter ook sit vir almal om te sien.
· At 12:50 she pays for the fuel and leaves Petroport at 12:52. - AVDB - so van begin to einde het dit 30min gevat net om diesel in te gooi en actually daar weg te kom

To summaries, the service at Petroport was not up to standard for the following reasons:
· The customer was not directed to a pump by an attendant. - AVDB - Uiterse swak diens want volgens jou ‘supervisor’ was hy op lunch en het nie die mense gesupervise nie
· The customer was not acknowledged by the attendant at pump 14. - AVDB - Die persoon by pomp 16 het my ook nie acknowledge nie en seker 4 het op en verby my kar geloop en ook nie acknowledge nie.
· The customer waited 4 minutes for service. - AVDB - As jy actually gaan kyk was dit 12 minute want as ek nie vir iemand gevra het om die pomp te aktiveer nie het ek nou nog gewag. As ek nie self die diesel ingegooi het nie het ek nou nog gewag vir iemand om dit te doen. Daarna was dit n verdere 5 minute voor die ‘manager’ uiteindelik sy gesig gewys het. So jou 4 minute is verkeerd. Dit was 4 minute voordat een van jou mense actually aandag aan my gegee het net om my verder te ignoreer en na die kassiere toe te loop en nonsense praat
· The customer had to dispense her own fuel as the trainee did not took over from her when she started dispensing fuel. - AVDB - ek is seker as ek dit nie self gedoen het nie het ek nou nog gewag. Ook as jou ‘supervisor' goed was sou hy dadelik die probleem gesien het en nie gewag het tot ek moet betaal om sy verskeining te maak nie
· An internal disciplinary proses will be followed to address the issues above with all staff involved. - AVDB - hoe gaan ek weet dit gebeur verseker. Ek is jammer maar dis vir my onaanvaarbaar. Ek as klient kry net n 'ja ons sal iets doen’ en ek moet gelukkig wees.

Aretha, I hope you find this report back acceptable.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.