1 reviews | Active since Member
Na 1xMaand Woordeliks en 2x maande skriftelik kennis dat ons gaan verhuis, n 100% inspeksie /terug neem van sleutels en die reeling vir nuwe huurders om in te trek. Is ons nou, ons Deposito kwyt en verwag hulle ons moet nog 3 maande se huur betaal. Daar is perke tot hoe ver jy mense kan druk. Eerlike/werkende mense. Wat die perseel nog opgepas het ook. Nee nee nee!