1 reviews | Active since Member
Hoe is dit moontlik dat klagtes oor hierdie plek delete word? Skelms, inbrekers in die nag, 'n veiligheidswag voor en agter 'n hoofweg na oral. Oneerlike eienaars? Was die polisie wat die' voorval 'moes ondersoek ook 'n leun? Gaan al hulle swak terugvoering maar net toegesmeer word? Ek skaam my vir mense wat toestemming gee om gaste te besteel.. Onthou mense wat daar inboek is verantwoordelik vir jul eie veiligheid en 'n waaier, on die bloedig hitte, buite stort waar jy afgeloer kan word, vol paddas, Nee regtig, skandelik verby!