1 reviews | Active since Member
Uitstekende diens! Is op nr99 gehelp toe ‘n ander verskaffer my in die steek gelaat het en het al my goed betyds ontvang! Baie tevrede met eind produkte en ontwerp. Sal hulle definitief weer gebruik en aanbeveel! Vreeslik baie dankie Piekfijn!