1 reviews | Active since Member
Ek is baie teleur gesteld in Pierre van Ryneveld diere kliniek want my hond was gister laat middag baie siek en wou haar na hul neem dat hul kan kyk wat vout is. Dit was 17H45 en hul het my net mee gedeel dat hul nog 4 pasiente het en agter is met hul afsprake en my nie kan help nie want hul maak 18H00 toe. Ek was so kwaad my geld was nog altyd goed genoeg maar nou dat ek 'n nood het wil hul my nie help. Ek wil net se dit was baie swak van julle en ek sal nooit weer van jul dien gebruik maak daar is ander mense wat baie meer behulpsaam is as julle. Ek hoop jul voel goed hier oor.