1 reviews | Active since Member
POSH PAWS!!! Nooit in my lewe het ek sulke useless mense gesien nie, bereid om te betaal, maak reelings om te betaal, reel vir n dag en tyd 2 ***KEN KERE en nogsteeds sal hulle jou nie bel of net n boodskap stuur om te kanseleer nie. Hulle gee elke persoon n ander bedrag. En dan mag jy niks bespreek met die mense wat jou diere gaan doen nie. Kom nie uit by jou nie. Jy sit en wag en wag en as jy hulle probeer bel dan igroneer hulle jou. Julle is ***KEN PATETIES POSH PAWS!!!!
Eerste keer oe nee daar is ander mense wat meer gaan betaal per dier. Rerig? Julle het ons n prys gegee en n mens verwag julle moet daarby hou, hoe maak jy n afspraak met iemand en kanseleer oor ander mense meer betaal want jy het hulle meer gevra, se weer julle is pateties
2de keer, vandag sit en wag en wag en wag, nee hulle wil nie vandag werk nie hulle wil in die week kom!!! Rerig mense werk en is nie deur die week deur die dag by die ***ken huis nie. Dis hoekom ons mos reel vir n naweek oor n naweek. Se weer julle is die mees patetiese klomp agterbakse bliksems ooit. Posh paws julle is USELESS VERBY