1 reviews | Active since Member
Uitstekende diens. Ons Toyota Prado het gebreek voor Upington. Ons was ingesleep tot by Upington Toyota, en hulle het gehelp dat ons ander huur voertuig kon kry om vakansie voort te sit. Baie dankbaar en bly vir al die hulp.