Active since Dec 2011
Uitstekende diens. Ons Toyota Prado het gebreek voor Upington. Ons was ingesleep tot by Upington Toyota, en hulle het gehelp dat ons ander huur voertuig kon kry om vakansie voort te sit. Baie dankbaar en bly vir al die hulp.
Vinnige, vriendelike diens. Wonderlike hulp met Tjhoko Paint se produkte.
I bought Christmas presents 13 December 2019 - it will only arrive 13 January 2020