Active since Sep 2016
<p>Het my kar ingevat by Unique Auto Centre vir n engel overall waarvoor ek R7500 betaal het, het egter weer probleme opgetel met my kar en het hom terug gevat na hulle omdat hy nog onder waarborg is. Hulle weier om hom reg te maak terwyl hy onder waarborg is en het klomp verskonings as n rede. Hulle kan my ook nie eers se waarna toe het hulle die head en block gestuur nie en het ook geen respek vir hulle kliente nie </p>