Active since Nov 2016
“Working with Shannon Lee from Debt Rescue was a very positive experience. She treated me with respect, took the time to explain the process properly, and was always available when I had questions. She really helped reduce my stress during a tough financial time. I’m grateful for her assistance.”
<p>Eks nou al 3 maande by Amobia met n 4meg Lyn. Wel die 4meg is meer n 2 meg as dit werk. Internet is permanent af en so called 24/7 call centre antwoord ook nooit hul fone nie en as jy boodskap los kom hul ook nooit terug na men's toe nie. Moet alle maand r500 betaal vir n diens wat ek vir volle maand moet kry maar kry eintlik net n derde van die maand maar moet vir volle maand betaal vir n Lyn wat die helfte van die spoed is wat dit moet wees. Amobia is n Groot probleem. Een provider waar absoluut niemand moet by aansluit nie. Bly weg, ver weg.</p>