Active since Dec 2016
Best service ever. My experience with Ford Human Auto Bloemfontein was great. Friendly staff and a Excellent Service Manager. This is one of the reasons I prefer Ford. You always feel like a VIP when your vehicle is in for a service/repair.
<p>Baie dankie Pnp preller Walk dat julle die moeite gedoen het om my ervaaring met die toebroodjie op te klaar en dat die eienaar my self geskakel het om onverskooning te vra. ek waardeer dit opreg. Groete Ansie</p>
<p>Ek het vandag 'n ham kaas toebroodjie gekoop by pnp preller walk. toe ek hom by die werk oop maak om te eet het die broodjie al gepong van die suur kaas en gemufte ham en brood. ek het die pnp gebel maar daar was nie 'n bestuurder beskikbaar om my oproep te neem nie. hulle sou my glo terug bel. ek het die broodjie 14h00 gekoop. pnp 14:15 gebel en dis nou 15:30 ek wag nogsteeds dat die bestuur my moet terug bel. ag nee man Pick 'n Pay julle gou julle goeie naam weg. Groete Ansie Kotze ********** </p>