Active since Feb 2017
<p>My dogter het gegaan vir onderhoud Ontvangs dame pos Pieter Nel het haar gesien CEO van die besigheid, mal oor haar se sy moet begin 1 Feb 2017 daar aan gemeld op tyd, waarna hulle haar weer huis toe gestuur het sy moet kom vir nog onderhoud beter pos, na 3 afsprake is daar vir haar gese jammer aansoek onsukses vol na hulle vir haar gese het sy het die werk gekry ***??? Ek wonder wat se Tom Hallowell van sy werknemers ??? Ek sal defnitief nie die makelaars aanbeveel nie!!!!!Skelm verby</p>