Active since Jun 2017

Hi Riekie

Moet se die diens wat ek ontvang het van julle is uiters teleurstellend.

Was niks in nr 23 nagegaan voor die sleutels aan ons oorhandig is nie, as dit gedoen was so mens mos die volgende opgetel het.

1. Dat die yskas nie werk nie.

2. Die badkamer lig nie werk nie

3. Dat die gasbraaier n groot risiko is want waar dit diemgss lek en ontsteek is met n soort putty reggemaak. Hoe kan jul dit in so toestand los en verwag kliente moet dit gebruik

Dan word mens geskuif na n eenheid wat nie op dieselfde standaard is as 23 nie nie eers om te noem van die goed wat ons moes weggooi, roomys ens wst gesmelt het nie

Daar is nie veiligheids hekke aan die deure nie wat beteken ons moet nou die hele tyd beide deure toe hou omdat ons klein kinderjies her.

Kan jul verseker dit is die laaste kaar dat ek weer n eenheid by julle sal huur as dit die standaard is wat julle stel. Ek sal ook niemand aanraai om deur julle te bespreek nie.