Active since Jun 2017
<p>Ek het op7/6 n kontant inbetaling gedoen vir n KTM Rc 125 motorfiets Die motorfiets is n 2016 en volgs die sales man wel in hul besit Dus is die motorfiets nie spesiaal vir my by KTM Suid Afrika bestel soos die Dealer Riaan KOEN nou se Die motorfiets is nie op my naam geregistreer nie ook geen lisensie is uit geneem ek het verskeie oproepe asook e pos gestuur en gevra of ek dit kan kanseleer en my geld kan terug kry Dealer is nie ontvanklik vir dit en reken die motorfiets is myne agv kontant inbetaling deur my is transaksie verseel Motorfiets is nog in hul besit en hy wil die motorfiets names my verkoop Geen tyd gleuf kan egter gegee word wanneer indien wel die motorfiets gaan verkoop Dis spaar geld van my en sal eerder vir my seun n motor koop as hy 18 word Ek is in n Mediese rigting en agv beseerings agv motorfietse wil ek nie met die koop aan gaan Ek het op 21/6 epos gestuur om koop te kanseleer maar geen terugbetaling is n opsie vir dealer hy beskou dit as my motorfiets en dit is nog in sy besit </p>