Active since Dec 2017
Uitstekende diens en absoluut goeie produk. kan nie wag om my volgende geskenk aan myself te bestel nie.
Ons is baie vies gebruik wedding Warehouse vir ons uitnodigings. Ons het in ons meeting met hul ooreengekom om die padkaart en gastehuis lys by te sit nou is dit nie daarby nie en moet dit sommer nou ekstra betaal dis belaglik en ek sal die plek nooit weer gebruik vir enige iets nie en sal hul vir niemand aanraai nie. hul byt paartjies uit en dis ons woord teen hul woord.