Active since May 2018
Dirty place, not as photos shown on Internet, whole place in extremely bad shape - house, garden, entrance to premises. Linen don't fit bed properly. No welcome coffee/tea facilities. No dish cloths - so much for self-catering! I complained and was offered a free breakfast wasn't prepared to take it - if the premises and all around looks so bad, how bad is the kitchen where meals are prepared? Totally overpriced for what you get.
Slegte ondervinding met Transport Guru van Pretoria gehad vandag. Na 4 weke wat hul my 70% deposito ontvang het, vanoggend trek moes gelaai het Kaap toe, laat weet ene Mnr Charl my ewe per sms dat hul my nie gaan trek nie en my sal "refund"!!! Gister moes hulle "wrapping" kom doen het - nooit opgedaag en my nooit laat weet nie. Ek gisteraand gevra hoe laat kom hul vanoggend - geen antwoord ontvang - skielik kry jy hom glad nie in die hande nie. Sit vanoggend en wag, na ek hom bykans smeek om asb net te antwoord, word ek 8h35 ingelig hy gaan my "refund" - sonder enige verduideliking, ekskuus of self 'n oproep! Dit is, om die minste te sê, laag en gemeen! 'n Dood eenvoudige oproep om my in kennis te stel sou waardeer aanvaarbaar gewees het. Ek sit opgepak, met familie alreeds in Kaap en word net so in die steek gelaat. Het deposito terug ontvang....nie die punt....hy kon my gerus vroeër die week laat weet het van sy voorneme - ek het paar keer die week met hom gepraat. Ek moes inderhaas iemand anders probeer reël en baie dankie aan al die gewillige hande wat my gehelp het....word opreg waardeer. Wees versigtig om met Transport Guru en veral Charl sake te doen....baie glad met die mond!!