Active since Nov 2018
Die Butger se afleweringsdiens is nie goed nie. Deurlopende nie-aflewerings word ten spyte van mooi beloftes net onder die mat ingevee. "Jammer meneer" blyk die enigste oplossing te wees waarmee hul jou paai. Ek dink hulle lieg vir mense en dink jy sien nie deur dit nie. Ek wens n persoon wat gesag hey bel my om dit op te los. Nie net vir my maar vir almal wat hieronder ly.